Template:Delete/af
Hierdie template is vir verwydering genomineer . Indien u die saak wil bespreek, gaan asseblief hierheen.
Die rede vir die verwyderingsnominasie: Geen rede gegee nie. Verskaf ASB. 'n rede, anders gaan die saak by "Category:Incomplete deletion requests" opeindig. |
Indien hierdie etiket bygevoeg is na u op "Nominate for deletion" in die kieslys aan die linkerkant gekliek het, moet u asseblief seker maak dat al die nodige bladsye geskep is. Indien hulle na 'n paar minute nie outomaties geskep is nie, of as u hierdie etiket handmatig bygevoeg het, voltooi asseblief die volgende stappe:
Vir massaverwydering: Indien u verskeie verwante beelde wil nomineer, skep asseblief 'n massaverwyderingsversoek deur self {{delete|rede|groepnaam}} by elke beskrywingsbladsy te voeg en dan die stappe hier bo te volg. Let wel: Hierdie etiket word gebruik vir versoeke wat waarskynlik besprekings tot gevolg gaan hê. Vir spoedige verwyderings kan u {{speedy|rede}} gebruik.
|
Hoe om hierdie sjabloon te gebruik
[edit]Let wel: Die maklikste manier om individuele beelde/l♪6ers vir verwydering te nomineer is deur op "Nominate for deletion" in die linkerkantse kieslys te kliek. Dan is dit nie nodig om alles met die hand te doen nie.
- Moenie "subst" vir hierdie sjabloon gebruik nie!
- Moenie hierdie sjabloon verwyder nie. Verwyder die bladsye wat dit gebruik.
- Indien u dink 'n bladsy verwyder moet word, kan u die volgende kode op die bladsy plaas.
{{Delete
|reason=
|subpage=
|day=
|month=
|year=
}}
- reason — Gee 'n verduideliking van waarom die lêer vir verwydering kwalifiseer.
- subpage — Die subbladsy by Commons:Deletion requests waar die verwyderingsnominasie gelys is (sien onder vir verduideliking)
- day, month, and year — Die huidige dag van die maand, maand as 'n Engelse woord en vier-syfer jaar, b.v. 1, January, en 2000, of, vir vandag:
{{Delete
|reason=
|subpage=
|day=9
|month=September
|year=2024
}}
Die rede is verplig. U hoef slegs die "subpage"-veranderlike in te vul indien die subbladsy wat u by Commons:Deletion requests nie met die lêernaam ooreenstem nie. Indien u, byvoorbeeld, Image:Foo.jpg
vir verwydering nomineer en die subbladsy by Commons:Deletion requests/Image:Foo.jpg
skep, hoef u nie hierdie veranderlike in te vul nie. Maar indien u die beeld as deel van 'n massaverwyderingsnominasie nomineer, moet u dit wel in vul. So hoef u nie 50 subbladsye te skep nie, maar slegs een, byvoorbeeld Commons:Deletion requests/Alle beelde deur Gebruiker XYZ
, en dan vul u dié subbladsy by al die genomineerde beelde as subpage=Alle beelde deur Gebruiker XYZ
in.